Blog > Magnetic Storm Productions > Stoep Stories
Nuus uitryking
3 September 2015
Magnetic Storm Produksies bied aan:
Stoep Stories in Die Baai
In samewerking met die Mattheus Broers, bied Magnetic Storm Produksies aan: Stoep Stories in Die Baai, op die 24ste September by die NMMU Vodacom Binnenshuise Sportsentrum. Verigtinge begin om 7:30nm.
Dozi en Wicus van der Merwe sal op die stoep sit en gaste neem op n toer na toeka se tyd, met ‘n fees van musiek, komedie en stories in ‘n tradsionele Afrikaanse familie atmosfeer.
Geniet ‘n aand saam met hierdie talentvolle en welbekende kunstenaars in lewende lywe, terwyl hulle ‘n unieke vertoning aanbied.
Tradisionele braai disse sal te koop wees, sowel as alkoholies en nie-alkoholiese drankies.
Kaartjies is beskikbaar deur Quicket vanaf R140.
Beskikbare opsies:
R140 elk - Algemene Kaartjies (U bespreking waarborg u plek by die tafel, maar nie noodwendig watter sitplek nie.)
R190 elk - Goue Sirkel Kaartjies (U bespreking waarborg u plek by die tafel, maar nie noodwendig watter sitplek nie.)
R3,500 per tafel - VVIP Tafel (2 tafels beskikbaar, 10 gaste per tafel) - (Kontak Magnetic Storm op 041 393 4800 om hierdie kaartjies te bespreek.)
Die VIP pakket sluit in:
- Tafels is voor in die middel
- Wicus of Dozi sal by die tafel kuier tydens die pouse
- Liedjie versoek tydens die vertoning (vanaf n lys verskaf)
- Braai ete
- Drie bottels wyn
- Drie bottels water
- Vyf VIP parkeer plekke
- Geraamde gedenk foto
Besoek www.magnetic.co.za vir meer inligting.
Dekor verskaf deur Angelic Wonders (www.angelicwonders.co.za) | Volg hulle gerus op Facebook.
Beeld Materiaal:https://www.dropbox.com/sh/lpwn3i3gj188yir/AAAWUXpD8BdeeriQ2Qyl6wRPa?dl=0
Comments